Music Video

Tussen Stasies (feat. Die Heuwels Fantasties)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Jack Parow by Jack Parow
ALBUMJack ParowJack Parow
Listen to Afrikaans Essentials featuring Jack Parow
PLAYLISTAfrikaans EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to South African Pop Essentials featuring Jack Parow
PLAYLISTSouth African Pop EssentialsApple Music Pop
Listen to Boet Fighter Beats - Vol. 1: The Jol featuring Jack Parow
PLAYLISTBoet Fighter Beats - Vol. 1: The JolApple Music
Listen to South African Alternative Essentials featuring Jack Parow
PLAYLISTSouth African Alternative EssentialsApple Music Alternative
Listen to Afrikaanse Alternatief Essentials featuring Jack Parow
PLAYLISTAfrikaanse Alternatief EssentialsApple Music Afrikaans
Listen to Afrikaans Rewind featuring Jack Parow
PLAYLISTAfrikaans RewindApple Music
Listen to Amaqhawe: Mzansi's Greatest Hits featuring Jack Parow
PLAYLISTAmaqhawe: Mzansi's Greatest HitsApple Music African
Listen to JR: The Producers featuring Jack Parow
PLAYLISTJR: The ProducersApple Music
Listen to Arno Carstens: 30 Years Of Freedom featuring Jack Parow
PLAYLISTArno Carstens: 30 Years Of FreedomApple Music

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Jack Parow
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jack Parow
Jack Parow
Composer
Pierre Greeff
Pierre Greeff
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Justin de Nobrega
Justin de Nobrega
Producer
Fred den Hartog
Fred den Hartog
Producer
Johnny de Ridder
Johnny de Ridder
Producer

Lyrics

Ek het al baie goed verloor en dit nooit ooit meer gevind nie Ek het baie vir my ma gesê ek is nie meer 'n kind nie Die lewe is 'n hart en ek verstaan nie meer die punt nie Ek staan langs 'n groot hoop hout maar ek het nie meer 'n flint nie Ek kry koud op my eie ek soek net 'n klein bietjie warmte Almal is ryk van die liefde en ek's alweer die armste Sommige dae voel ek of ek dood gaan van die hongerte Daar is n leë kol in my maag waar ek weg kruip in die donkerte Ek is gebreek van binne soos my al my speelgoed van toe ek klein was As ek vandag weg stap sal al my goed pas in 'n klein tas Ek soek net n klein tydjie sodat ek die as van my kan afwas Maar die soldate op die muur bombadeer my met die traangas Ek lê onder 'n lappies kombers en probeer nog blokkies aanlas Maar daar is 'n kwaai oom langs my bed en hy sê vir my: Staan vas So ek trek die kombers oor my kop en lê oop voete En stap die lang pad in my pa se groot skoene As ons staan op die einde van die langpad langs die spoor Daar's net donkerte daar voor ek staan en bewe Dit raak swarter en daar is net stilte wat ek hoor Hou my hand styf vas langs jou sy Is jy nog lief vir my? Sal jy my by die hemel poorte kry? Ons hou vas aan mekaar maar niemand gaan regtig jou nie wees nie Ons skryf briewe vir mekaar wat ons nooit regtig lees nie Want daar's altyd een verloorder in Russian Roulette Ek moet uitgaan, ek moet werk Maar ek sit vas in die bed Ek stap rond en soek sitplek in leë geboue Ek probeer myself vind in drank en leë verhoudings Ek sit en skryf gedigte, maar word my gedigte digkuns? En ek skree volle bors in die aand met my kop in die kussing Ek lê vir ure in die bad met my kop onder die water Ek slaap elke oggend laat want die wêreld kan wag tot later Ek moet wag, nee, aanbeweeg ontslae raak van my gevoelens So ek stap, ek raak leeg met groot aksies sonder by bedoelings Ek sit alleen op een punt van die wipplank Ek bid alweer vir een sitvlak maar ek sit lank En ek wag vir iemand om op te spring aan die eenkant Maar die vingers van my gevoelens krab diep in my verstand As ons staan op die einde van die lang pad langs die spoor Daar's net donkerte daar voor ek staan en bewe Dit raak swarter en daar is net stilte wat ek hoor Hou my hand styf vas langs jou sy Ek het al vêr gewen en al baie vêr verloor Ek het al baie gevoel asof die lewe my versmoor Ek het al baie gesit op die bokant van die berg Ek het al baie gesit in die voorkant van die kerk Om my terug na die langkloof En my ouma se plaas Ek wil saam my suster die skape in die kraal injaag Ek wil sit op my oupa se skoot en stories hoor van die verlede Ek wil rondloop deur die gras tot ek lam word in die knieë Ons staan en luister hoe die Here en die duiwel oor ons stry Die hartseer is verby Op die ou end dis al wat ek wil hoor rol oor jou tong Jy wil by my bly Sal jy my by die hemelpoorte kry?
Writer(s): Zander Tyler, Fred Den Hartog, Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out