album cover
Klein Karoo
1,587
Adult Contemporary
Klein Karoo was released on May 17, 2004 by Gallo Record Company as a part of the album Op Aanvraag
album cover
Release DateMay 17, 2004
LabelGallo Record Company
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM107

Credits

PERFORMING ARTISTS
Sias Reinecke
Sias Reinecke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sias Reinecke
Sias Reinecke
Songwriter, Composer
Andre Viljoen
Andre Viljoen
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Klein Karoo, verre land van verlatenheid
Klein Karoo, waar die Swart berge droom
In die Klein Karoo het jy steeds nog na my verlang
Ek kom terug na jou, by jou wil ek altyd woon
[Verse 2]
Klein Karoo, dis waar ek jou liefde vind
Elke aand stap ons hand aan hand
Saam met jou kan ek van die toekoms droom
In die Klein Karoo wil ek met jou woon
[Verse 3]
Sien jy die aandblom staan, die sekelmaan
Die wasigheid wat dit omvou?
Soos my heimwee saans na jou
Daarom kom ek terug na jou
[Verse 4]
Klein Karoo, verre land van verlatenheid
Klein Karoo, waar die Swart berge droom
In die Klein Karoo het jy altyd na my verlang
Ek is weer terug by jou, by jou wil ek altyd woon
[Verse 5]
Pluk in die laat middag 'n gouds blom af
Kyk hoe die blare toe vou
Net soveel dae bly nog oor dan is ek weer by jou
[Verse 6]
Klein Karoo, dis waar ek jou liefde vind
Elke aand stap ons hand aan hand
Saam met jou kan ek van die toekoms droom
In die Klein Karoo wil ek met jou woon
Written by: Andre Viljoen, Sias Reinecke
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...