album cover
Selfde Ou Strate
1,146
Contemporary Country
Selfde Ou Strate was released on October 31, 2013 by Brak Musiek as a part of the album Hartland
album cover
Release DateOctober 31, 2013
LabelBrak Musiek
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM73

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hugo
Hugo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Composer, Lyrics

Lyrics

Elke dag die selle ou strate
Elke dag die selle kafee
En so nou en dan pak die begeerte my
Om net hier pad te gee
Die rustigheid van hierdie klein dorpie
Was eers mooi vir my
En so nou en dan pak die begeerte my
Om net hier weg te ry
Ek soek die wind in my hare bloed deur my are
Nuwe mense om te leer ken
Die wind in my hare bloed deur my are
Nuwe plekke om te verken
Ek soek die wind in my hare bloed deur my are
Nuwe mense om te leer ken
Die wind in my hare bloed deur my are
Nuwe plekke om te verken
Nuwe plekke om te verken
Ja dan pak ek my tas vir die lang pad
Maar na so dag se ry
Skielik dan tref die begeerte my
Om net weer terug te ry
Ek soek dieselfde bekende gesigte
Die selfde hoek kafee
En ou bekende vriende
Mense wat my liefde gee
Die gras lyk altyd groener aan die ander kant
So kyk eers mooi hier om jou
Voor jy jou siel verpand
Elke dag die selle ou strate
Elke dag die selle kaffee
En so nou en dan pak die begeerte my
Om net hier pad te gee
Ek soek die wind in my hare bloed deur my are
Nuwe mense om te leer ken
Die wind in my hare bloed deur my are
Nuwe plekke om te verken
Ek soek die wind in my hare bloed deur my are
Nuwe mense om te leer ken
Die wind in my hare bloed deur my are
Nuwe plekke om te verken
Nuwe plekke om te verken
Nuwe mense om te leer ken
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...