Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hugo
Hugo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Richard Van Der Westhuizen
Richard Van Der Westhuizen
Lyrics
Andrew Roos
Andrew Roos
Composer

Lyrics

Twee sagte hande twee sagte hande
Twee sagte hande wat jou heelnag wil streel
My hande is skurf vol eelte gewerk
Ek doen wat ek doen ek het min om te sê
As ek kyk na die wêreld lyk dinge maar skeef
Maar my stene is stewig en reguit gelê
My bakie is oud maar hy vat elke keer
My hand ken 'n hammer blou draad en teer
As ek kyk na die wêreld dan soek ek my tang
Want my drade is reguit en ordentelik gespan
My fingers te duk my duime te groot
En dan is ek boonop hardegat ook
Maar as jy my kom kielie hier onder my keel
Het ek twee sagte hande wat jou heelnag wil streel
Twee sagte hande twee sagte hande
Twee sagte hande wat jou heelnag wil streel
My huis is my eie my bank balenseer
Ek het menige fights met my vuiste gekeer
Ek het vrede met die wêreld 'n eerbare man
Praat tot op 'n pint dan praat ek nie meer nie
Mense praat baie praat aanmekaar
Ek sê wat ek sê en dan praat ek klaar
Jy is die muur wat ek nog altyd wou bou
Want jy loop ook reguit en dit is waarvan ek hou
My fingers te duk my duime te groot
En dan is ek boonop hardegat ook
Maar as jy my kom kielie hier onder my keel
Het ek twee sagte hande wat jou heelnag wil streel
Maar as jy my kom kielie hier onder my keel
Het ek twee sagte hande vat jou heelnag wil streel
(Heelnag wil streel)
Twee sagte hande twee sagte hande
Twee sagte hande wat jou heelnag wil streel
Twee sagte hande twee sagte hande
Twee sagte hande wat jou heelnag wil streel
Written by: Andrew Roos, Richard Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...