Lyrics

Kom ma hier, kom maar hier, kom ma, kom ma, kom ma, Kom ma, kom ma, kom ma hier vertel my wat is jou naam, Ag se my wats jou naam toe Kom ma hier, kom ma hier, kom ma, kom ma, Kom ma hier kom ma hier vertel my maak dit jou Skaam as ek so openlik en oopmond na, mmmmmm na jou staar Dit voel of ek verdwaal Lag vir my of stuur my weg of kom net hier En se eks laf voel jy ook wat ek voel lief Seblief kom sit by my en belowe my Dat jy die kans sal vat as ek jou vra Seblief ek vra jou nou ek vra jou mooi kan ek jou maar op my hande dra Seblief ek wonder of jy wens dat jy ook deel kan wees van my verhaal Seblief kom vat my hand vanaand dan kan ons saam verdwaal Kom ma hier, kom ma hier, kom ma, kom ma, kom ma, Kom ma hier vertel my kan ek jou vang hier onderkant die maan Kom ma hier, kom ma hier, kom ma, kom ma,, kom ma, Kom ma hier vertel my dat jy ook glo liefde is persente uit die hemel Mmm as jy na my staar, voel of ek verdwaal Seblief, kom sit by my en belowe my Dat jy die kans sal vat as ek jou vra Seblief, ek vra jou nou ek vra jou Mooi kan ek jou maar op my hande dra Seblief, ek wonder of jy wens dat jy Ook deel kan wees van my verhaal. mmmmmmm Seblief, (seblief my baby) kom vat my Hand vanaand dan kan ons saam verdwaal Kom ma hier, kom ma hier, kom ma, kom ma, kom ma, kom ma hier. Kom ma hier vertel my maak dit jou skaam as ek so na jou staaaar. Oooh ooh ooh Seblief, kom sit by my en belowe my Dat jy die kans sal vat as ek jou vra Seblief, (seblief my baby) kom vat my Hand vanaand dan kan ons saam verdwaal Ek wonder of jy ook wens day jy deel kan wees van my verhaal Oooooh seblief, (Seblief my baby) kom vat mu hand Vanaand dan kan ons saaaaam verdwaaal.
Writer(s): Don Kelly, Niel Schoombee, Nik Presnik, Sarah Theron Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out