album cover
Verbode Vrugte
album cover
Verbode Vrugte was released on January 1, 2005 by Select Musiek as a part of the album My Vissermanvriend Se Pa
ReleasedJanuary 1, 2005
LabelSelect Musiek
BPM
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

My meisie wil vir my sê
Ek het langs 'n ander paar boude gelê
En dis hoe sy daarvan weet
Ek het my boxer by Sonja vergeet
My Spiderman boxer by Sonja vergeet
Verbode vrugte
Is vreeslik lekker
Verbode vrugte
Is nice
Verbode vrugte
Is vreeslik lekker
Verbode vrugte
Is nice
Sonja bly oorkant die straat
Ek was by haar vir 'n klein bietjie raad
En dit is toe wat gebeur
Sy vra my toe mos om haar rug te masseer
En haar sagte wit boudjies met room in te smeer
Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice
Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice
Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice
Verbode vrugte
Is donders lekker
Verbode vrugte
Is nice
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...