Music Video

Robbie Wessels, Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die Hemel
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Die Sluise van die Hemel (feat. Bok van Blerk) - Single by Robbie Wessels
ALBUMDie Sluise van die Hemel (feat. Bok van Blerk) - SingleRobbie Wessels

Credits

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Composer

Lyrics

As die hart weer oor loop Loop die mond ook oor Van al die goeters wat jou bly maak Wat jou bekoor As die riviere oor loop Loop die sluise oor Van al die damme in die oorde Wat hulle water verloor Ja, so stap ek deur die lande Met my oë op Jou gerig Ja, so droom ek van my damme Waar ek kon visvang jare terug Ek onthou hoe ek saans in die winter maande Gehol het in die reën sonder vrees of skaamte Ek onthou hoe die stroom na die see geloop het Uit die berg op my plaas voor dit opgedroog het Daar was nooit te kort aan reën Daar was nooit te kort aan reën Toe die damme begin opdroog En die veë begin te dood Toe die weiding begin min raak En gesny word aan die brood Toe die vloei van die fontyne En die waterare stol Toe staan die grond bakhand O, maak ons pense vol En met die son se kondensasie Begin die wolke saam te pak En 'n hele reënboog nasie Begin hul arms in te hak En 'n noodkreet weerklink in die hoogste hemel En die aarde roep saam in die taal van engele Ons is hier, ons is dors Kom en vul die droogte Uit die water are van die allerhoogste Ons sal heelhartig vertrou Ons sal vertrou op Jou Ja, so staan ons na die droogte op Die halleluja vul die hart se klop Die El Nino word 'n veë verhaal In al die tale van die land vertaal Word geskryf aan die verlede af Dis genade dis nie God se straf Haal jou Bybel van die boekrak af Haal jou Bybel van die boekrak af Want die Kaap, die Kaap, die Kaap se vlaktes roep Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop Die kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep Maak, maak die sluise, die Sluise van die hemel oop Die Kaap, die Kaap, die Kaap se berge roep Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop Maak, maak die sluise, die sluise van die hemel oop Maak, maak die sluise, die Sluise van die hemel oop
Writer(s): Wessels Robbie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out