album cover
John West
1,162
Afrikaans
John West was released on January 1, 2005 by Select Musiek as a part of the album My Vissermanvriend Se Pa
album cover
Release DateJanuary 1, 2005
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM100

Credits

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Composer

Lyrics

Die wolke pak saam in die ooste
En hy staan met sy hoed in sy hand
Pp sy sement damwal en hy wonder
Gaan die somerreën hierdie jaar val
Ek wonder nog steeds by myself
Was ek daai jaar nege of elf
Toe die sneeu dik gelê het op Hamiltonsrus
En ons ons bure se vure vinnig moes blus
John West, ek weet jy mis jou plaas
Ek weet jy dink aan Abraham en aan Petrus wat dronk raas
Jy droom van koringlande, jy bid nog steeds vir reën
En al mis jy ook die Vrystaat en die Kaap, sal God jou seën
Soms lê hy laat aande wakker
En hy dink weer aan vrugbare grond
Hy sien weer 'n klein hopie sand tussen bome
Daar lê Nonna, sy basterhond
Dan begin hy homself af te vra
Het die swaarkry hom regtig gepla
Tussen lande vol mielies en kampe vol wild
Het John West besef daar is net te veel skuld
John West, ek weet jy mis jou plaas
Ek weet jy dink aan Abraham en aan Petrus wat dronk raas
Jy droom van koringlande, jy bid nog steeds vir reën
En al mis jy ook die Vrystaat en die Kaap, sal God jou seën
John West, ek weet jy mis jou plaas
Ek weet jy dink aan Abraham en aan Petrus wat dronk raas
Jy droom van koringlande, jy bid nog steeds vir reën
En al mis jy ook die Vrystaat en die Kaap, sal God jou seën
Written by: Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...