album cover
Hooit!
322
Afrikaans
Hooit! was released on January 1, 2009 by Select Musiek as a part of the album Hooit!
album cover
AlbumHooit!
Release DateJanuary 1, 2009
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM150

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wicus Van Der Merwe
Wicus Van Der Merwe
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer, Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics, Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Songwriter
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics, Composer

Lyrics

[Verse 1]
Vat 'n slukkie pappie, staan 'n bietjie op
Sit jou arm om haar lyf en wys vir my jou dop
Vanaand gaan ons die dam onder die eend uitruk
[Verse 2]
Mammie maak hom oop en trap die proppie plat
Nou's ek lekker lus om 'n wil'le een te vat
Vanaand gaan ons die dam onder die eend uitruk
[PreChorus]
Hy blink'ie, hy sink'ie, hoekom sal ons hom nie drink nie?
[Chorus]
Oh, en die manne sê hooit
Hooit, hooit
En die girls sê hooit
Hooit, hooit
En almal sê hooit
Hooit, hooit
Vat 'n slukkie sê hooit
En die manne sê hooit
Hooit, hooit
En die girls sê hooit
Hooit, hooit
En almal sê hooit
Hooit, hooit
Vat 'n slukkie sê hooit
[Verse 3]
Vat 'n slukkie pappie, staan 'n bietjie op
Sit jou arm om haar lyf en wys vir my jou dop
Vanaand gaan ons die dam onder die eend uitruk
[Verse 4]
Mammie maak hom oop en trap die proppie plat
Nou's ek lekker lus om 'n wil'le een te vat
Vanaand gaan ons die dam onder die eend uitruk
[PreChorus]
Hy blink'ie, hy sink'ie, hoekom sal ons hom nie drink nie?
[Chorus]
Oh, en die manne sê hooit
Hooit, hooit
En die girls sê hooit
Hooit, hooit
En almal sê hooit
Hooit, hooit
Vat 'n slukkie sê hooit
En die manne sê hooit
Hooit, hooit
En die girls sê hooit
Hooit, hooit
En almal sê hooit
Hooit, hooit
Vat 'n slukkie sê hooit
[Verse 5]
Bring a bokkie, jager bompie, brandewyn so saam, saam
Sexy on the beach, now a whisky en 'n straw rum
Fuzzy Navel, bloue job en as jy nog kan staan
Tequila
[PreChorus]
Hy blink'ie, hy sink'ie, hoekom sal ons hom nie drink nie?
[Chorus]
Oh, en die manne sê hooit
Hooit, hooit
En die girls sê hooit
Hooit, hooit
En almal sê hooit
Hooit, hooit
Vat 'n slukkie sê hooit
En die manne sê hooit
Hooit, hooit
En die girls sê hooit
Hooit, hooit
En almal sê hooit
Hooit, hooit
Vat 'n slukkie sê hooit
En die manne sê hooit
Hooit, hooit
En die girls sê hooit
Hooit, hooit
En almal sê hooit
Hooit, hooit
Vat 'n slukkie sê hooit
En die manne sê hooit
Hooit, hooit
En die girls sê hooit
Hooit, hooit
En almal sê hooit
Hooit, hooit
Vat 'n slukkie sê hooit
Written by: Don Kelly, Johan Oberholzer, Marc Brendon, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...