album cover

Vanaand

410Pop2005
album cover
Vanaand was released on January 1, 2005 by Select Musiek as a part of the album Vat My, Maak My Joune
ReleasedJanuary 1, 2005
LabelSelect Musiek
BPM131
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

Gee my net nog 'n rede
Vergeet als is vergete
Jy is die engel langsaan my
Ons sal dit nooit kan keer nie
Moet dit nie eers probeer nie
Want dit is groter as net ek en jy
Voel die vuur hier binne my
Vanaand smelt ons harte saam
Kom voel hoe die vlamme brand
Dit is die vuur van ons liefde
Wat ons warm hou
Vanaand smelt ons harte saam
Voel jy hoe dit binne brand?
Kom ons bou mure om ons liefde wat ons veilig hou
Vanaand smelt ons harte saam
Begin 'n nuwe lewe
Die einde is vergewe
Want dit is beter as om seer te kry
Voel die vuur hier binne my
Vanaand smelt ons harte saam
Kom voel hoe die vlamme brand
Dit is die vuur van ons liefde
Wat ons warm hou
Vanaand smelt ons harte saam
Voel jy hoe dit binne brand?
Kom ons bou mure om ons liefde wat ons veilig hou
Vanaand smelt ons harte saam
Jy is die vuur hier binne my
(Ey-hey-hey-hey)
Oh jy is die engel aan my sy
Vanaand smelt ons harte saam
Kom voel hoe die vlamme brand
Dit is die vuur van ons liefde
Wat ons warm hou
Vanaand smelt ons harte saam
Voel jy hoe dit binne brand?
Kom ons bou mure om ons liefde wat ons veilig hou
Vanaand smelt ons harte saam
(Whoah-oo-oo-oo)
Vanaand smelt ons harte saam
Written by: Bernhard Brink, Don Kelly, Gerhard Grote, Guido Iseken, Kristina Bach, Kurt Kokus jun., Marc Brendon, Michael Buschjan

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...