album cover
Hey DJ
6,020
Pop
Hey DJ was released on January 1, 2006 by Select Musiek as a part of the album Hey DJ
album cover
AlbumHey DJ
Release DateJanuary 1, 2006
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fredi Nest
Fredi Nest
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Fredi Nest
Fredi Nest
Composer, Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics, Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics, Composer

Lyrics

Hey DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my
Hey DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Tot die perde eendag horings kry
Sit jou hande op jou heupe kyk links en skuif 'n bietjie
Hande op jou heupe kyk regs en skuif 'n bietjie
Hande in die lug skree hey, DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my
Spring nou vorentoe en spring, spring
Spring nou agertoe en spring, spring
Tiekie draai groot lawaai hey DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my
Gryp die girl voor jou ons gaan sokkie en sing
Gryp die girl voor jou ons gaan sokkie en sing
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Tot die perde eendag horings kry
Los mekaar, staan almal in 'n ry (Hey)
Los mekaar, staan almal in 'n ry (Hey)
Sit jou hande op jou heupe kyk links en skuif 'n bietjie
Hande op jou heupe kyk regs en skuif 'n bietjie
Hande in die lug, skree hey, DJ, speel gou hierdie liedjie vir my
Buk nou vorentoe en skud, skud
Lê nou agtertoe en skud, skud
Tiekie draai groot lawaai hey DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my
Gryp die girl voor jou ons gaan sokkie en sing
Gryp die girl voor jou ons gaan sokkie en sing
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Tot ek doodgaan en eendag vlerkies kry
Los mekaar, staan almal in 'n ry (Hey)
Los mekaar, staan almal in 'n ry (Hey)
Sit jou hande op jou heupe kyk links en skuif 'n bietjie
Hande op jou heupe kyk regs en skuif 'n bietjie
Hande in die lug skree hey, DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my
Spring nou vorentoe en skud, skud
Spring nou agertoe en skud, skud
Tiekie draai groot lawaai hey, DJ, speel gou hierdie liedjie net vir my
Gryp die girl voor jou ons gaan sokkie en sing
Gryp die girl voor jou ons gaan sokkie en sing
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Tot die perde eendag horings kry
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Dis hier by my waar jy kan bly
Tot ek doodgaan en eendag vlerkies kry
Tot die perde eendag horings kry
Tot ek doodgaan en eendag vlerkies kry
Hey, DJ
Written by: Don Kelly, Fredi Nest, Marc Brendon
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...