album cover
Krummelpap
3,163
Pop
Krummelpap was released on August 29, 2014 by Select Musiek as a part of the album 20 Goue Treffers
album cover
Release DateAugust 29, 2014
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM134

Credits

PERFORMING ARTISTS
Fredi Nest
Fredi Nest
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Fredi Nest
Fredi Nest
Composer

Lyrics

O krummelpap jou lekker ding en jy wat aan my hang
Trap tone oor die vloer, ons het mekaar gevang
Ah-ah, ah-ah-ah-ah
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor

Koekeloer ons vir mekaar, die soektog is verby
Sonder woorde sê ons ja
Sit jou arms om my en ons word weggevoer
Saam wil ek glo dat liefde ons sal dra
O krummelpap jou lekker ding en jy wat aan my hang
Trap tone oor die vloer, ons het mekaar gevang
Sit jou bekkie in my nekkie fluister stoutgoed in my oor
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Ah-ah, ah-ah-ah-ah
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Ah-ah, ah-ah-ah-ah
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Daar is meul op die vloer en 'n vleisie op die vuur
Ons gaan sokkie dat die stof so staan
Sit jou arms om my en ons gly oor die vloer
Vergeet al jou sorge, ons stuur dit na die maan
O krummelpap jou lekker ding en jy wat aan my hang
Trap tone oor die vloer, ons het mekaar gevang
Sit jou bekkie in my nekkie fluister stoutgoed in my oor
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Ah-ah, ah-ah-ah-ah
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Ah-ah, ah-ah-ah-ah
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Want ek is malkoppie oor jou, my hele hart verloor
Ek kannie worry oor wie wat sê
Malkoppie oor jou jy het my kop betoor, ek het als wat ek wil hê
Jy is al wat ek wil hê
Ek het als wat ek wil hê
O krummelpap jou lekker ding en jy wat aan my hang
Trap tone oor die vloer, ons het mekaar gevang
Sit jou bekkie in my nekkie fluister stoutgoed in my oor
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
O krummelpap jou lekker ding en jy wat aan my hang
Trap tone oor die vloer, ons het mekaar gevang
Sit jou bekkie in my nekkie fluister stoutgoed in my oor
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Ah-ah, ah-ah-ah-ah
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Ah-ah, ah-ah-ah-ah
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Nou is jy net myne, is al wat ek wil hoor
Written by: Fredi Nest
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...