album cover
Af
33
Alternative Folk
Af was released on June 28, 2002 by Jeamile Music as a part of the album Blou
album cover
AlbumBlou
Release DateJune 28, 2002
LabelJeamile Music
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM75

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Andre Swiegers
Andre Swiegers
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andre Swiegers
Andre Swiegers
Songwriter

Lyrics

Jy kleef nog vas aan my elke-dag-gedagtes
En ek voel steeds jou hart se warm klop teen my
Soos ‘n droom wat my herinner aan ‘n tyd toe ek en jy
Soveel meer sin in alles om ons heen kon sien
Nou staan ek op ‘n krans en ek roep na jou
Maar daar’s geen sprake van weerklank nie
Jou naam verdwyn in die weste-wind
En ek kan voel, ja, ek kan voel dat ek wegsink
Ek kyk links, ek kyk regs
Ek kyk op en ek kyk af
Ek kyk links en ek kyk regs
Ek kyk op en ek kyk af
Af
Af
Hier onder lyk als anders as wat ek kon voorstel
My visie is beperk in die diepe kloof
As ek maar ‘n arend was wat van bo kon kyk
Dan sou ek seker maklik die pad hieruit herken
Ek kyk links, ek kyk regs
Ek kyk op en ek kyk af
Ek kyk links en ek kyk regs
Ek kyk op en ek kyk af
Af
Af
Ek vra my vrae oor en oor aan jou
Ek hoor net eggo’s in my eie verbeelding
Die raaisels van my lewe hang rond en bont
Dit hang soos miswolke, voor en om die maan
Ek kyk links, ek kyk regs
Ek kyk op en ek kyk af
Ek kyk links en ek kyk regs
Ek kyk op en ek kyk af
Af
Af
Woorde & musiek : André Swiegers © (Jeamile Music Publishers)
Written by: Andre Swiegers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...