Müzik Videosu
Müzik Videosu
Krediler
PERFORMING ARTISTS
Bouwer Bosch
Lead Vocals
Janie Bay
Lead Vocals
PRODUCTION & ENGINEERING
Bouwer Bosch
Producer
Şarkı sözleri
Soek nou verder na 'n plan
Fluister harder vir die man
Wat jou hart dra, jou leuens in 'n veld begrawe
Vind 'n antwoord waar jy lê
Luister mooier as ek sê ek het die waarheid al 'n maand terug begrawe
Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê
Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê
Elke keer as ek hardloop
Wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin
En alles daarin en ons probeer weer
En elke keer as jy hardloop
Voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte
Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan
Sal ons moet opgee?
Voor mekaar
Staan ons hier
Ons oë staar weer
Maar ons kyk verby
Ons sal nie weet
As ons nie probeer
Maar die tyd sal kom en ons sal weet
Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê
Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê
Elke keer as ek hardloop
Wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin
En alles daarin en ons probeer weer
En elke keer as jy hardloop
Voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte
Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan
Sal ons moet opgee
Wys my die weg
Hardloop nader aan my
Hardloop
Wys my die weg
Hardloop nader aan my
Hardloop
Wys my die weg
Hardloop nader aan my
Hardloop
Wys my die weg
Hardloop nader aan my
Elke keer as ek hardloop
Wag jy vir my by die einde
Ons baklei alweer oor die begin
En alles daarin en ons probeer weer
En elke keer as jy hardloop
Voel ek dis ek wat jou terughou
Hoe nader ons harte
Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan
Sal ons moet opgee?
Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan
Sal ons moet opgee?
Written by: Bouwer Bosch

