album cover
Ridder
16.125
Pop
Ridder adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Recycle Records And Music tarafından 24 Ağustos 2015 tarihinde yayınlandıHartklank
album cover
AlbümHartklank
Çıkış Tarihi24 Ağustos 2015
FirmaRecycle Records And Music
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM106

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Joe Foster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Joe Foster
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Şarkı sözleri

Ek kan jou belowe
Jy soek meer as 'n man van staal
Met 'n behoefte vir liefde
Nie net 'n hero wat jou kom haal
Uit 'n sprokiesverhaal
Uit 'n sprokiesverhaal
Want ek is nie
Ek's nie n redder
'n Ridder op 'n witperd nie
Ek's net 'n man, maar ek's joune
Maar ek belowe tot die dood toe sal ek veg vir jou
Vir jou, vir jou
Maar ek's nie 'n ridder nie
Ek's net 'n man
Ek's net 'n man wat sy hart wil volg
En ek volg dit net na jou toe
Al wil jy my verander en my laat verdwaal
In jou sprokiesverhaal
In jou sprokiesverhaal
Want ek is nie
Ek's nie n redder
'n Ridder op 'n witperd nie
Ek's net 'n man, maar ek's joune
Maar ek belowe tot die dood toe sal ek veg vir jou
Vir jou, vir jou
Maar ek's nie n ridder nie
Ja, nie n redder
'n Ridder op 'n witperd nie
Ek's net 'n man, maar ek's joune
Maar ek belowe tot die dood toe sal ek veg vir jou
Vir jou, vir jou
Maar ek's nie 'n ridder nie
Want ek is nie
Ek's nie 'n redder
'n Ridder op 'n witperd nie
Ek's net 'n man
Maar ek's joune
Maar ek belowe tot die dood toe sal ek veg vir jou
Vir jou, vir jou
Maar ek's nie 'n ridder nie
Ja, nie 'n redder
'n Ridder op 'n witperd nie
Ek's net 'n man
Maar ek's joune
Maar ek belowe tot die dood toe sal ek veg vir jou
Vir jou, vir jou
Maar ek's nie 'n ridder nie
Written by: Joe Foster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...