album cover
Lyflam
album cover
Lyflam adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Vonk Musiek tarafından 16 Ekim 2017 tarihinde yayınlandıLyflam
AlbümLyflam
16 Ekim 2017
FirmaVonk Musiek
BPM110
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Intro]
Lyflam, hande klam, lyflam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam, hande klam, lyflam
Mal versot verlief op jou is ek
[Verse 1]
Dis jou oë waarmee jy hello sê
Wat warm hier in my hart kom lê
Versteen ek soos 'n sout pilaar
Vier vol seisoene van die jaar
[Chorus]
Ek's lyflam, hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam, hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
[Verse 2]
Dis hoe jy in die oggend lyk
Of aanterk vir 'n smart jolyt
Dis hande vas hou in die kar
Daai dinge maak my mal, dit maak my
[Chorus]
Lyflam, hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam, hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Oh, verlief op jou is ek
[Bridge]
Dis elke keer as jy my soen
Koebaai waar jy my joune noem
Selfs wanneer jy gin en gaap
Of saggies met jouself kan praat
[Chorus]
Lyflam, hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam, hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Oh, verlief op jou is ek
[Verse 3]
Dis jou oë waarmee jy hello sê
Wat warm hier in my hart kom lê
Versteen ek soos 'n sout pilaar
Vier vol seisoene van die jaar
[Chorus]
Ek's lyflam, hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam, hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Oh, verlief op jou is ek
Verlief op jou is ek
Verlief op jou is ek
Lyflam, hande klam
Links bo in my borskas voel ek
Lyflam, hande klam
Mal versot verlief op jou is ek
Written by: Hennie Jacobs
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...