album cover
Die Leeu
3.483
Afrikaans
Die Leeu adlı parça albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals tarafından 2 Haziran 2017 tarihinde yayınlandıSilhoeët
album cover
AlbümSilhoeët
Çıkış Tarihi2 Haziran 2017
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM87

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Georic Lomas
Georic Lomas
Background Vocals
Werner Beukes
Werner Beukes
Background Vocals
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Werner Beukes
Werner Beukes
Producer
Danny Smoke
Danny Smoke
Mastering Engineer

Şarkı sözleri

Jy lyk vir my so stout
Jy laat my voel soos die koning van die oerwoud
Ek wil net vir jou wys
Hier binne klop die hart van 'n leeu en nie 'n muis
Is jy dalk bang
Om deel te word van my meester plan
Ek verloor beheer
En hou my terug
Sit die leeu net terug in sy hok
Jy lyk so mooi in die spier wit rok
Ek wil met jou net dinge doen
Jou op die regte plekke soen
Sit die leeu weer in sy hok
Maar jy moet weet as jy vir iets soek
Sal jy dit wil doen want jy moet
Ek is sleg maar bitter soet
Sit die leeu net in sy hok
Oh-oh-oh-oh
Whao
Oh-oh-oh-oh
Whao
Oh-oh-oh-oh
Whao-oh
Sit die leeu net in sy hok
Terug by die begin
Jou lyf is my 'n ding en ek spring daarin
Jy ref my in die rooi
Jou sagte lyf laat my hart ontdooi
As jy net hier bly
Beloof ek jou jy gaan lekker kry
Jy weet jy maak my wild
Ek gaan jou vang
Sit die leeu net in sy hok
Jy lyk so mooi in die spier wit rok
Ek wil met jou net dinge doen
Jou op die regte plekke soen
Sit die leeu weer in sy hok
Maar jy moet weet as jy vir iets soek
Sal jy dit wil doen want jy moet
Ek is sleg maar bitter soet
Sit die leeu net in sy hok
Oh-oh-oh-oh
Whao
Oh-oh-oh-oh
Whao
Oh-oh-oh-oh
Whao-oh
Sit die leeu net in sy hok
Oh-oh-oh-oh
Whao
Oh-oh-oh-oh
Whao
Oh-oh-oh-oh
Whao-oh
Sit die leeu net in sy hok
Sit die leeu net in sy hok
Sit die leeu net in sy hok
Jy lyk so mooi in die spier wit rok
Ek wil met jou net dinge doen
Jou op die regte plekke soen
Sit die leeu weer in sy hok
Maar jy moet weet as jy vir iets soek
Sal jy dit wil doen want jy moet
Ek is sleg maar bitter soet
Sit die leeu net in sy hok
Oh-oh-oh-oh
Whao
Oh-oh-oh-oh
Whao
Oh-oh-oh-oh
Whao-oh
Sit die leeu net in sy hok
Oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh-oh
Written by: Christoph Kotze, Dewald Wasserfall, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...