album cover
Verander
album cover
Verander adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Spoegwolf (Pty) Ltd. tarafından 14 Şubat 2021 tarihinde yayınlandıGroen
AlbümGroen
14 Şubat 2021
FirmaSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM127
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Sy bly met haar honde
Op 'n blommeplaas
Sy stap soms vol wonder
Deur akkerbome
Sy vloek in Afrikaans
Sy vloek in Afrikaans
[Verse 2]
Sy slaan jou op jou arm
Na die eerste dans
Sy woed soos 'n storm
Maar in haar groen sien jy
Binne is dit stil
Binne is dit stil
[PreChorus]
Sy laat jou in
Sy lê op jou bors en sê, hey, jy't iets om te sing
Maar wat van hierdie ding wat ek geword het?
Nee, dis net 'n begin
Dis net 'n begin
[Chorus]
Wat het verander?
Jy sê ons is mens, maar ek voel anders
Ek het al my kaarte gespeel
Mik vir my bors
Mik vir my
[Verse 3]
Sy skraap eers jou kole
Soos liggies bymekaar
En die skyn teen haar sterre op
Soos Kaapstad in die nag
Maar dis goed genoeg
Sy sê jy's goed genoeg vir haar
[Verse 4]
Jy voel jy ken dit klaar
Jy ken iets van haar in die donker
En jy weet, jy weet dis vlees en bloed
Maar iets in haar oë is 'n ander groen
Die akkerbome-groen
[PreChorus]
Sy laat my in
Sy lê op my bors en sê, hey, jy't iets om te sing
Maar wat van hierdie ding wat ek geword het?
Nee, dis net 'n begin
Dis net 'n begin
[Chorus]
Wat het verander?
Jy sê ons is mens, maar ek voel anders
En ek het al my kaarte gespeel
Mik vir my bors
Mik vir my
Wat het verander?
Jy sê ons is mens, maar ek voel anders
En ek het al my kaarte gespeel
Mik vir my bors
Mik vir my
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...