album cover
Kylemore
235
Alternative
Kylemore adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Spoegwolf (Pty) Ltd. tarafından 3 Eylül 2021 tarihinde yayınlandıSilwer
album cover
AlbümSilwer
Çıkış Tarihi3 Eylül 2021
FirmaSpoegwolf (Pty) Ltd.
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM83

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Spoegwolf
Spoegwolf
Performer
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe
Background Vocals
Hiram Koopman
Hiram Koopman
Saxophone
Johan Moskou du Toit
Johan Moskou du Toit
Drums
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Christiaan Lodewyk von Wielligh
Guitar
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jurgen Von Wechmar
Jurgen Von Wechmar
Recording Engineer

Şarkı sözleri

Hey, Melissa, ons gaan ouer word
Langer as die bome, dieper as die grond
Ek het jou kom haal by jou pa
In Kylemore
Hey, Melissa, as dit kouer word
Kan ons deel aan mekaar
Voor jy deel van die grond word
Sal ek jou dra na jou pa
In Kylemore
Dit is nie jou laaste herfs nie
Ek weet jy't seer maar dit lyk nie te erg nie
Waar die winde roer
Sal ek als aan jou verduidelik
Soms is dit geluide
Soms kan jy dit voel
Die bome gooi goud en brons
Ek verlang na my moed
Voor ek 'n man geword het
Sal jy rus as jy jou man van God het?
Hey, Melissa, ek is agt-en-twintig
Deur al daai winters, maar tog meer somers
Dit stort vonke en trane
Op Kylemore
Jy’s nog jonk genoeg vir oorbegin
Jy's nog sterk genoeg
Jy’s nog jonk genoeg vir oorbegin
Jy's nog sterk genoeg
Daar waar die winde roer
(Jy's nog jonk genoeg vir oorbegin)
Sal ek als aan jou verduidelik
(Jy's nog sterk genoeg)
Soms kan jy dit voel
(Jy's nog jonk genoeg vir oorbegin)
En soms is dit geluide
(Jy's nog sterk genoeg)
Waar die winde roer
Sal ek als aan jou verduidelik
Soms is dit geluide
Soms kan jy dit voel
Na al die jaag
Stap ons saam langs die strome
God was hier teenwoordig
Aan jou kan ek Hom voel
Na al die soek, sien ek iets in jou lyne
Jy's nog altyd myne
Tot die dood ons beide roep
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...