album cover
Donker
album cover
Donker adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. tarafından 7 Temmuz 2023 tarihinde yayınlandıAlmal Gly
AlbümAlmal Gly
7 Temmuz 2023
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Chorus]
So pak jou tassies, kom saam
Ons gaan droomwêreld toe
Ons gaan die wolke ry
En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
Vir as die nag te donker raak
[Verse 1]
Die refleksie van die vuur oor my dop glas lyk onvanpas
Jy kom met jou engel vlerke en red my uit die duister plekke
Ek verdwyn in jou oë soos 'n sinker in die wye oseaan
Klou vas aan my as die wêreld om ons vergaan
[Chorus]
So pak jou tassies, kom saam
Ons gaan droomwêreld toe
Ons gaan die wolke ry
En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
Vir as die nag te donker raak
[Verse 2]
As ek net kon weet wat ek nou weet
Sou my gedagtes jou wou vergeet
Jou engel vlerke's afgeknip
En nou stap jy soos die res
Opsoek na 'n droom wat nie bestaan
[Verse 3]
So klim by jou kamer venster uit want die wêreld wag vir ons daar buite
Ons gaan die wolke ry
En met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
En al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
Vir as die nag te donker raak
Written by: Daniel Marais, Johan Viljoen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...