album cover
Hoogtyd
3.792
Afrikaans
Hoogtyd adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. tarafından 26 Temmuz 2024 tarihinde yayınlandıHoogtyd - Single
album cover
Çıkış Tarihi26 Temmuz 2024
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM122

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
As die reën weer val in Namaqualand
Die engele daal neer om elke kant
Knee op die grond, smeek ek jou linker hand
[Verse 2]
As die fynbossies waai oor die rooi rooi sand
Die son gaan sak aan die anderkant
Knee op die grond, smeek ek jou linker hand
[Verse 3]
Maar die riviere hier rondom my, vloei dwars deur my
Ja, die ure vlieg verby waar ek jou kon kry
[Verse 4]
Want dis hoog tyd om verlief te raak
'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad
Ja dis tyd om weer oop te maak
[Verse 5]
Oh ek voel veilig
En daar's weerlig
Oh ek voel veilig
En daar’s weerlig
[Verse 6]
As die blouberg nie meer 'n skadu gooi
Dooie see draai hom self weer rooi
Knee op die grond, smeek ek jou linker hand
[Verse 7]
As die maan verdwyn en die sterre val
Die hemele op my kop neer daal
Knee op die grond, smeek ek jou linker hand
[Verse 8]
Maar die riviere hier rondom my, vloei dwars deur my
Ja, die ure vlieg verby waar ek jou kon kry
[Verse 9]
Want dis hoog tyd om verlief te raak
'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad
Ja dis tyd om weer oop te maak
[Verse 10]
Want dis hoog tyd om verlief te raak
'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad
Ja dis tyd om weer oop te maak
[Verse 11]
Oh ek voel veilig
En daar's weerlig
Oh ek voel veilig
En daar’s weerlig
[Verse 12]
Ja dis hoog tyd om verlief te raak
'n Bietjie seer, 'n bietjie haat, en bietjie kwaad
Ja dis tyd om weer oop te maak
Written by: Fran Prins
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...