album cover
ANNEMAN
38
Pop
ANNEMAN adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Jemma Catherine Records tarafından 4 Ekim 2024 tarihinde yayınlandıANNEMAN - Single
album cover
Çıkış Tarihi4 Ekim 2024
FirmaJemma Catherine Records
LanguageEnglish
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM89

Krediler

COMPOSITION & LYRICS
Jemma Pheiffer
Jemma Pheiffer
Songwriter

Şarkı sözleri

Hou vas aan daai leuen
Wat jy so oor en oor vertel
Ja die een wat jou wakker hou
Bank vas maar alleen
Ek hoor jou vriende het lanklaas gebel
Ware kleure skyn nie helder nie
So hoe voel dit as die tafels draai
Sou jy dit reg raai
My laaste goodbye
Verlang jy as my foto opkom
Deur my socials blaai
"Kan nie glo sy was laasweek met daai ander guy"
Dit is meer as wat jy ooit weer van my sal sien
Kan nie help nie maar ek kry te lekker
As my oë jou vang
Dis nou jammer ek kyk uit vir daai ander man
Dis daai ego wat oorloop en groei in jaloesie
Ja dis 'n ander man se girl nou die
Bly stil as ek praat
Nie elke song wat ek skryf gaan oor jou
Maar ek weet dat jy wens dit doen
My lief, my verbeel
Al my wense gemors op jou
Al die drama en trauma verniet
So hoe voel dit as die tafels draai
Sou jy dit reg raai
My laaste goodbye
Verlang jy as my foto opkom
Deur my socials blaai
"Kan nie glo sy was laasweek met daai ander guy"
Dit is meer as wat jy ooit weer van my sal sien
Ja dis 'n ander man se girl nou die
Einde van jou fantasie
Ek stuur my innige simpatie
Maar dis 'n ander man se girl nou die
Written by: Jemma Pheiffer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...