album cover
Sonstorie
44
Afrikaans
Sonstorie adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Vonk Musiek tarafından 6 Haziran 2025 tarihinde yayınlandıSonstorie - Single
album cover
Çıkış Tarihi6 Haziran 2025
FirmaVonk Musiek
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji
BPM96

Krediler

PERFORMING ARTISTS
Dozi
Dozi
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francina Jacoba Grobler
Francina Jacoba Grobler
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Andrew Roos
Andrew Roos
Producer

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Die lewe sweer op sy woord van eer
Om die koue uit te hou
Maar die spieëls verneuk en beloftes breek
En die sneeu kom te gou
[Verse 2]
Jou hart verkluim
Die son verdwyn
En jou somers is uitgeblom
Maskers in die kas
Een vir elke dag
Maar jou vingers soek die son
[Verse 3]
Ons betaal te veel vir die sandkasteel
Wat die wêreld aan ons smous
Dis 'n speeltoneel en die rolle verdeel
Tussen my en jou
[Verse 4]
Jy kan vir jou 'n sonstorie koop
Jy't jou trane gespaar vir 'n narratief van hoop
Elke hartseer noot
In jou sakdoek toegeknoop
Dit is genoeg om 'n sonstorie te koop
[Verse 5]
Die tou is gevleg
Die laksmanne reg
Om jou drome vas te bind
Waar dit hang aan 'n brug
Hel toe en terug
En swaai soos 'n pendulum
[Verse 6]
Die spoke klop
Baklei in jou kop
Dis 'n eindelose twis
Hulle staan en stry op die middellyn
Oor wie se bloed die rooiste is
[Verse 7]
Sal jy oor my 'n sonstorie skryf?
En stuur op die vlerke van 'n tortelduif
'n Narratief van hoop in sy vlerke geknoop
Om 'n storie by die son te koop
[Verse 8]
En die voortgesette vrae
Oor die sin van jou bestaan
Dryf soos uitgebrande sonne in 'n donker wentelbaan
Almal wat dors het moet kom
O, almal wat dors het moet kom
Ja, daar's 'n kortpad soos die kraai vlieg na die son
Written by: Francina Jacoba Grobler
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...