album cover
Noorde
album cover
Noorde adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Independent tarafından 31 Mayıs 2017 tarihinde yayınlandıDie Donker Toring
31 Mayıs 2017
FirmaIndependent
BPM87
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Dis in die oorsig
Dis in die gly
Dis daai foto wat 'n witflits maak in my
Deur al hierdie dode
Was dit jy
Al my woorde word klein
[Verse 2]
Ek kan dit amper by jou kry
Ek kan dit amper by jou kry
[Verse 3]
Dis in die bome
Dis hier om te bly
Dit ruik na die klam bries wat daar opvul in jou trui
[Verse 4]
Die lug wat jy intrek
Sal nog aan my klou
Al my bene word koud
[Verse 5]
Maar ek wag nog hier op jou
Maar ek wag nog hier op jou
[Verse 6]
Die blond op jou hare
Is op my uitgemors
Dis donker in die toring
Daar's 'n ruit in jou bors
Written by: Albertus Jakobus Wilhelmus van der Merwe, Christiaan Lodewyk von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...