album cover
Sweef
album cover
Sweef adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Dkoda tarafından 25 Eylül 2026 tarihinde yayınlandıSweef - Single
25 Eylül 2026
FirmaDkoda
BPM133
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Heeltyd op my foon
Sy kyk in my oë
Baklei en verloor
Ek kan ons wees
Ek kan ons wees
[Chorus]
Vind my in berge
Die noorde se werke
Drink wyn tot ons sterf
Dit kan ons wees
Wat as ons sweef
[Verse 2]
Wys my hierdie leë atmosfeer
Gebreekte wysers soos die see
Drie jaar gelede
[Chorus]
Vind my in berge
Die noorde se werke
Drink wyn tot ons sterf
Dit kan ons wees
Wat as ons sweef
[Verse 3]
Ek dink ek't verloor
Sien nooit weer haar oë
Gaan bly op 'n boot
Iewers in die noorde
[Chorus]
Vind my in berge
Die noorde se werke
Drink wyn tot ons sterf
Dit kan ons wees
Wat as ons sweef
[Verse 4]
Dit kan ons wees
Dit kan ons wees
Written by: Cornelis Janse Uys van Dyk, Hendrik Wilhelm Warmenhoven, Storm Durr-Behrens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...