album cover
Ek Wil Dans As EK Jou Sien
646
Pop
Ek Wil Dans As EK Jou Sien was released on November 17, 2017 by Select Musiek as a part of the album Laat Die Dansvloer Brand
album cover
Release DateNovember 17, 2017
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM114

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
K. Darren
K. Darren
Composer
D. Kelly
D. Kelly
Composer
D. Green
D. Green
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Dirk v Niekerk
Dirk v Niekerk
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer
Fred Hunter
Fred Hunter
Producer
Dane Taylor
Dane Taylor
Producer

Lyrics

Ek wil dans as ek jou sien
Ek wil dans as ek jou voor my sien
In die middel van die nag
In die hitte van die dag
Ek wil dans as ek jou sien
(Hey)
Verder en verder, verlange raak erger
Hoop dis nie te lank voor ek jou sien
(Hey)
Langer en langer, die tye verander
En al die tyd het ek jou daar gesien
(Hey)
Verder en verder, verlange raak erger
Vinnig vlieg die tyd by ons verby
Langer en langer, die tye verander
Maar een ding sal vir ons dieselfde bly
Ek wil dans as ek jou sien
Ek wil dans as ek jou voor my sien
In die middel van die nag
In die hitte van die dag
Ek wil dans as ek jou sien
(Hey)
Nader en nader, bly draai ons op aarde
(Oh-oh-oh-oh)
Iewers gaan ons paaie eendag kruis
(Hey)
Harde en harde, die sout van die aarde
(Oh-oh-oh-oh)
Ek proe dit in die liefde wat jy wys
(Hey)
Verder en verder, verlange raak erger
Vinnig vlieg die tyd by ons verby
Langer en langer, die tye verander
(Oh-oh-oh-oh)
Maar een ding sal vir ons dieselfde bly
Ek wil dans as ek jou sien
Ek wil dans as ek jou voor my sien
In die middel van die nag
In die hitte van die dag
Ek wil dans as ek jou sien
Ek wil dans as ek jou sien
(Yeah, yeah, yeah)
Ek wil dans as ek jou voor my sien
(Yeah, yeah, yeah)
In die sekel van die maan
In die middel van die dans baan
Ek wil dans as ek jou sien
(Yeah, yeah, yeah)
O, whoa, whoa
O, whoa, whoa
O, whoa, whoa
O, whoa, whoa
Ek wil dans as ek jou sien
Ek wil dans as ek jou voor my sien
In die middel van die nag
In die hitte van die dag
Ek wil dans as ek jou sien
Ek wil dans as ek jou sien
(Yeah, yeah, yeah)
Ek wil dans as ek jou voor my sien
(Yeah, yeah, yeah)
In die sekel van die maan
In die middel van die dans baan
Ek wil dans as ek jou sien
(Yeah, yeah, yeah)
In die sekel van die maan
In die middel van die dans baan
Ek wil dans as ek jou sien
(Yeah, yeah, yeah)
Written by: D. Green, D. Kelly, K. Darren
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...