Lyrics

Skop uit jou skoene dat die aand kan begin Lang arm, wit warm Die stof gaan Draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Die strand se sand kan ook lekker dans Die skuur, die straat of kombuis Ons draai om en om, draai om en om Draai om en om, draai om en om Dit maak nie saak waar die partytjie is nie Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai Kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in Kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Ons los 'n spoor want jy trap so lekker vas Dans in die reën, op die teer of die gras om en om Draai om en om, draai om en om, draai om en om Niks sal ons stop nie selfs al is ek droog of nat Die ritme sal ons vanaand kom vat om en om Draai om en om, draai om en om, draai om en om Dit maak nie saak waar die partytjie is nie Skop uit jou skoene, jy wil nie uitmis nie Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai Kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in Kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Woh oh oh oh Woh oh oh oh Woh oh oh Woh oh oh Woh oh oh oh Woh oh oh oh Hey! Hey! Kaalvoet sokkie! Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker swaai, voete gaan in sirkels draai Kaalvoet sokkie Oe woh oh oh Want ons gaan kaalvoet sokkie Daai voet juk, jy sal mos nooit kan jok nie Daai lyf wat jy so lekker spin, reguit in my arms in Kaalvoet sokkie Oe woh oh oh
Writer(s): Schoombie Niel, Kelly Don, Vorster Adolf Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out