音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
表演者
作曲和作词
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
作曲

歌词

(Pappa, jy laat my hart weer brand!)
(Want vanaand
Want, want vanaand
Want vanaand
Want, want vanaand)
Die vure brand, gooi nog 'n houdjie op
Want dis vanaand waar ons almal lekker bly
Dis Oujaarsdans hier op my oom se plaas
Met al die vriende van die hele kontrei
Die musiek is reg; die meel is wit gegooi
Ek hoor my pa sê, "Mamma, gee jou hand"
Ma hand uit vanaand, sy's opgetooi
En sy sê (Pappa, jy laat my hart weer brand)
(Pappa, jy laat my hart weer brand)
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Oh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Oh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai
Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En my ma sê, "Boetie, spin hom om die draai"
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfeit
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
My oupa gooi sy kierie eenkant neer
Hy sê vir ouma, "Kom ek wys jou 'n ding of twee"
Ek's dalk buite oud, maar binne nog koud
En hy sê, "Houvas Ouma, hier gaan ons weer"
(Pappa, jy laat my hart weer brand)
Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas
Oh, die liefde is 'n wonderlike ding
Stamp daai boude, boude tot die hane kraai
Oh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai
Boetjie stoot vir sussie op die kruiwa rond
En my ma sê, "Boet, spin hom om die draai"
Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfeit
Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...