歌词

Ek moet se Dis jou hart wat jy ook daar buite vinnig toe kan bou Dis net sleg dat jy dit soms met my ook doen Dit verstreur my wat ek doen kan jou nie aanraak nie Want ek Ek staan in die reën vir jou En vra jou sal jy vir altyd kan onthou Ek Ek staan in die reën vir jou Want elke woord en hoed en melodie moet jy weet gaan net oor jou Ek staan in die reën vir jou Kan ek vra Dat jy n bietjie stil sal staan En net dink hoe groot jy jou hart vir ander oop kan maak As jy wil sal ek dan ook dieselfde doen Want saam is ons steeds beter beter as alleen Want ek Ek staan in die reën vir jou En vra jou sal jy vir altyd kan onthou Ek Ek staan in die reën vir jou Want elke woord en hoed en melodie moet jy weet gaan net oor jou Ek staan in die reën vir jou Niks sal ons liefde kan vervang nie Nie eens n storms maak my bang nie Jy moet weet ek sal jou hartseer vir jou dra Ek Ek staan in die reën vir jou En vra jou sal jy vir altyd kan onthou Ek Ek staan in die reën vir jou En vra jou sal jy vir altyd kan onthou Ek Ek staan in die reën vir jou Want elke woord en hoed en melodie moet jy weet gaan net oor jou
Writer(s): Joe Foster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out