制作
出演艺人
Twee
表演者
作曲和作词
Twee
词曲作者
歌词
Kom wandel bietjie, voel die atmosfeer
Die stilte gaan verlore, wie is in beheer?
Kom ons kyk waar ons uit gaan kom
As ons hierdie roete volg, dis die langpad om
Ek wonder wat jy dink as ek vir jou staar
Ek kyk in jou oë, is jy nog daar?
En ek sê wag net bietjie, dis alweer daai liedjie
Ek onthou nog die eerste keer, dit het in jou kar gespeel
Dit was die begin en jy't nog vir my gesing
En ek het toe besef dat jy is al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê
Weg geraak, hierdie pad loop skeef
Maar dis deel van die lewe en ons moet hom leef
Dink jy ooit nog aan al die dae
Waar die dinge net reg was ons was altwee daar
Ek wonder wat jy dink as ek vir jou staar
Ek kyk in jou oë, is jy nog daar?
En ek sê wag net bietjie, dis alweer daai liedjie
Ek onthou nog die eerste keer, dit het in jou kar gespeel
Dit was die begin en jy't nog vir my gesing
En ek het toe besef dat jy is al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê
Ek wonder wat jy dink as ek vir jou staar
Ek kyk in jou oë, is jy nog daar?
En ek sê wag net bietjie, dis alweer daai liedjie
Ek onthou nog die eerste keer, dit het in jou kar gespeel
Dit was die begin en jy't nog vir my gesing
En ek het toe besef dat jy is al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê
Al wat ek wil hê
Dis al wat wil hê
Written by: Twee