制作

出演艺人
Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
表演者
作曲和作词
Rudi Claase
Rudi Claase
词曲作者

歌词

Dis nie meer dieselfde nie
Wat is liefde nou?
Of het ek alles op gedroom?
Al die maskers van jou
Jy sê jou liefde is net myne
Maar jou hartklop is so ver
En my hart se liefde is seer
Sal jy als vir my moet gee
As jy nie met jou hele hart en siel sal lief kan hê
Hoekom hou jy aan om dit vir my te sê?
Dat ek alles is vir jou, wat beteken dit nou?
Jy is nie hier nie
As jy net die helfte van jouself vir my kan gee
Hoekom eggo al jou leë beloftes weer?
Al hoe ek jou ooit weer lief kan hê
Is as jy vir my kan sê, dis met jou hart en siel
Jy klink nie meer dieselfde nie
Wie is jy dan nou?
'n Skim onder jou fluister
In die nag se diepste grou
Jy sê jou liefde is net myne
Maar jou hartklop is so ver
En my hart se liefde is seer
Sal jy als vir my moet gee
As jy nie met jou hele hart en siel sal lief kan hê
Hoekom hou jy aan om dit vir my te sê?
Dat ek alles is vir jou, wat beteken dit nou?
Jy is nie hier nie
As jy net die helfte van jouself vir my kan gee
Hoekom eggo al jou leë beloftes weer?
Al hoe ek jou ooit weer lief kan hê
Is as jy vir my kan sê, dis met jou hart en siel
As jy nie met jou hele hart en siel sal lief kan hê
Hoekom hou jy aan om dit vir my te sê?
Dat ek alles is vir jou, wat beteken dit nou?
Jy is nie hier nie
As jy net die helfte van jouself vir my kan gee
Hoekom eggo al jou leë beloftes weer?
Al hoe ek jou ooit weer lief kan hê
Is as jy vir my kan sê, dis met jou hart en siel
Al hoe ek jou ooit weer lief kan hê
Is as jy vir my kan sê, dis met jou hart en siel
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...