音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
领唱
作曲和作词
Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
词曲作者
制作和工程
Christie Schutte
Christie Schutte
制作人

歌词

[Verse 1]
Soos die son gaan rus
Is daar iets in die lug
Ek kan dit voel aan my lyf
Soos wat jy nader skuif
Jy laat my binneste blom
Jy laat my binneste blom
[Verse 2]
Jy't die maan gaan haal
Vir ons twee vanaand
Ek kan dit sien in jou oë
Dis wat ek hoor en glo
Jy laat my binneste blom
Jy laat my binneste blom
[PreChorus]
Jy't my hart kom haal
Jy praat my taal
[Chorus]
Hartswater
Breek en spoel oor my
Dorre droogte nou
Vir eens verby
Kronkel deur jou seer
En mond by my
In liefdesriviere
Dis waar jy my sal kry
[Verse 3]
'n Ster wat verskiet
En verdwyn in die niet
Ek weet jy's by my
Om vir ewig te bly
Jy laat my binneste blom
Jy laat my binneste blom
[Verse 4]
Die oggendstond
Het goud in die mond
Jy het 'n pleister geplak
Op die wond van my hart
Jy laat my binneste blom
Jy laat my binneste blom
[PreChorus]
Jy't my hart kom haal
Jy praat my taal
[Chorus]
Hartswater
Breek en spoel oor my
Dorre droogte nou
Vir eens verby
Kronkel deur jou seer
En mond by my
In liefdesriviere
Dis waar jy my sal kry
[PreChorus]
Jy't my hart kom haal
Jy praat my taal
[Chorus]
Hartswater
Breek en spoel oor my
Dorre droogte nou
Vir eens verby
Kronkel deur jou seer
En mond by my
In liefdesriviere
Dis waar jy my sal kry
[Outro]
Hartswater
Written by: Jennifer Zamudio
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...