制作
出演艺人
Rudi Muller
表演者
作曲和作词
Rudi Muller
词曲作者
Duval Maloyer Janina
词曲作者
歌词
[Verse 1]
Jy bly My kind
Al jou vreugde kan jy nou by My vind
Dis nou die tyd
Verheug jou in My heerlikheid
[Verse 2]
Jy bly My kind
Ek dink nie meer aan jou foute nie
Ek bly getrou
My liefde vir jou sal nooit verdwyn nie
[Chorus]
Jy bly My kind
Ek staan en wag met arms oop vir jou
Laat My liefde al jou seer genees
Met al jou foute gee Ek om
Ek is lief vir jou
Jou hele lewe aan my toevertrou
Ek droog jou trane, vind jou rus by My
Jy is My kind
[Verse 3]
Jy bly My kind
Al dwaal jy rond, jy kan rigting vind
Laat ek jou wys
Als wat jy soek, kom kniel by die kruis
[Chorus]
Jy bly My kind
Ek staan en wag met arms oop vir jou
Laat My liefde al jou seer genees
Met al jou foute gee Ek om
Ek is lief vir jou
Jou hele lewe aan my toevertrou
Ek droog jou trane, vind jou rus by My
Jy is My kind
Written by: Duval Maloyer Janina, Rudi Muller

