Die Heuwels Fantasties 即将举行的音乐会
Die Heuwels Fantasties 的热门歌曲
类似歌曲
制作
出演艺人
Die Heuwels Fantasties
表演者
作曲和作词
Die Heuwels Fantasties
词曲作者
歌词
Jy sit hier langs my
Met jou glimlag aan
Jou lippe beweeg
Ek wonder wat met jou aangaan
So baie gesing
So baie gepraat
Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig
Afslaankap af hare in die wind
Laaste rondtes by die bar
Ek dink ons moet bly
Gebore in die verkeerde dekade
Vlug op die hoofweg in jou honda ballade
So baie gesing
So baie gepraat
Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig
Afslaankap af hare in die wind
Laaste rondtes by die bar
Ek dink ons moet bly
Ek sal wil weet wat jy wegsteek vir my
Ek dink ons moet bly
Jy sit hier langs my
Met jou sonbril aan
Jou lippe beweeg
Ek wonder wat met jou aangaan
So baie gesing
So baie gepraat
Die laaste van die lig truspieël weerkaats jou gesig
Afslaankap af hare in die wind
Ek sal wil weet wat jy alles wegsteek
Ek sal wil weet
Writer(s): Steve Hofmeyr
Lyrics powered by www.musixmatch.com