制作
作曲和作词
Werner Van Der Hoven
词曲作者
Pierre Greeff
词曲作者
Frederick den Hartog
词曲作者
制作和工程
Frederick den Hartog
制作人
Tim Lengfeld
母带工程师
Danny Smoke
混音工程师
歌词
[Verse 1]
Sal jy saamry in die somer
Haal daai dak af maak jou hare los
Of wil jy saam my ry in die winter
Sit daai dak op laat ons warm word
[Verse 2]
Ek verkies die somer met daai wind wat waai in my gesig
Gooi jou kop by die venster uit met jou hande in die lug
[Verse 3]
Gooi daai somer in my keel, wil jy 'n glasie deel?
Van nou af laat ons los
Van die binneland tot by die see
Kom ons maak daai hare los
Maar ek verkies die somer met daai wind wat waai, waai, waai
Wil jy saamry in die somer, sal jy
Sal jy?
[Verse 4]
Wil jy saamry in die somer, sal jy?
[Verse 5]
Wie kan nou worry in die somer
As die dinge dan so lekker raak
Jy kan maar worry weer in die winter
Terwyl daai son so vinnig sak
[Verse 6]
Ek verkies die somer met daai wind wat waai in my gesig
Gooi jou kop by die venster uit met jou hande in die lug
[Verse 7]
Gooi daai somer in my keel, wil jy 'n glasie deel?
Van nou af laat ons los
Van die binneland tot by die see
Kom ons maak daai hare los
Maar ek verkies die somer met daai wind wat waai, waai, waai
Wil jy saamry in die somer, sal jy
Sal jy?
[Verse 8]
Wil jy saamry in die somer, sal jy?
[Verse 9]
Gooi daai somer in my keel, wil jy 'n glasie deel?
Van nou af laat ons los
Van die binneland tot by die see
Kom ons maak daai hare los
Maar ek verkies die somer met daai wind wat waai, waai, waai
Wil jy saamry in die somer, sal jy
Sal jy?
Written by: Frederick den Hartog, Pierre Greeff, Werner Van Der Hoven