制作
出演艺人
Bottomless Coffee Band
表演者
作曲和作词
Lourens Johannes Rabé
词曲作者
Esté Rabé
词曲作者
歌词
[Verse 1]
As jy so vir my kyk
Voel dit asof jou hemeloë die wens in my genees
En dit gee my hoop dat
Drome steeds verwesenlik
[Verse 2]
Jy hou my wêreld in jou hande
Die gevoel van veiligheid oorweldig my so bly net hier by my
En dit bring my nader aan 'n ewigheid saam jou
En hoe ons toekoms ontvou
[Chorus]
Ons is lig wat skyn
Soos die sterre in 'n donker hemelruim
Ek en jy
Vanaand kan ons in ewigheid verdwyn
Want die liefde is blind
Ek dra my hart op my mou vir jou
Dis die beste dae van ons lewens
In ewigheid verdwyn
Oh-oh, oh-oh-oh
[Verse 3]
Ek voel jou hartklop pols teen my
Om jou buite tyd te vind en teen die sand in die uurglas te baklei
Maar dit doen goed vir my gemoed
As ons die tydelike groet
In ewigheid ontmoet
[Chorus]
Ons is lig wat skyn
Soos die sterre in 'n donker hemelruim
Ek en jy
Vanaand kan ons in ewigheid verdwyn
Want die liefde is blind
Ek dra my hart op my mou vir jou
Dis die beste dae van ons lewens
In ewigheid verdwyn
Oh-oh, oh-oh-oh
In ewigheid verdwyn
Oh-oh, oh-oh-oh
In ewigheid verdwyn
[Verse 4]
Want ek soek meer van jou
Een leeftyd voel net te kort vir my
Dis die beste dae van ons lewens
In ewigheid verdwyn
Written by: Esté Rabé, Lourens Johannes Rabé, Theo Crous