音乐视频

STEVE HOFMEYR - Pampoen
观看 {artistName} 的 {trackName} 音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
表演者
作曲和作词
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
作词
制作和工程
Kevin Kruger
Kevin Kruger
制作人

歌词

Sing, sing jou woorde teen my vas Bring jou hele lewe in 'n tas Ek vat die trein na Bloemfontein En die 506 na Petrus Steyn En as jy wil, vat daar 'n bicycle Volg, volg die grondpad teen die bult Hol, oor die velde as jy wil Hier wag ek die jare om Vir 'n stofwolk op die horison Of iets soortgelyk Wat soos jy lyk Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n trekker wat se tyres lek Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy by my intrek Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n plaas wat ek afbetaal Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy om my te haal Stuur, stuur my liefde vir jou ma Maar, as jy kom, los haar net daar Want hier's net plek vir drie van ons Dis ek en jy en 'n af-oorhond Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof Bring, bring daai goedjies wat jou pla En ek, maak 'n ring van ogiesdraad Ek spaar nog vir die diamant En 'n donkiekar vir die predikant Ek sal moet blomme leen Tot dit eendag reën Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n trekker wat se tyres lek Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy by my intrek Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n plaas wat ek afbetaal Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy om my te haal Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n trekker wat se tyres lek Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy by my intrek Ek dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n plaas wat ek afbetaal Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy om my te haal Kom jy om my te haal
Writer(s): Steve Hofmeyr Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out