音乐视频
Theuns Jordaan 的热门歌曲
类似歌曲
制作
出演艺人
Johan Vorster, Theuns Jordaan
主唱
作曲和作词
Theuns Jordaan
词曲作者
制作和工程
Anton L'Amour
制作人
Arnold Coleske
制作人
歌词
Hoe, lankal praat ons, nie meer nie?
Stiltes, om ons, raak te veel.
Beter, sal ek nooit weer kry nie.
Maar ek moet, nou sien dis verby.
Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan,
Ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.
Ek loop, in donkerte rond.
Woorde, steek vas in my mond.
Ek wag, deur die winter van my gemoed.
Ek stap deur die skemers, van my hart.
Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan,
Ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.
En hartseer dra, nie 'n masker nie.
Maar was so veel,
Wat liefde nie geleer het nie.
Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan,
Ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.
Ons altwee moet aangaan,
Ons sal eendag verstaan.
Ek groet jou voor die storm kom.
Writer(s): Johan Vorster, Theuns Jordaan
Lyrics powered by www.musixmatch.com