歌词
Wat ruk so?
Is dit Tant Bessie by die koolstoof?
Of Oom Koot in die graanstoor?
Wat ruk so?
Is dit Tant Tok in die hoenderhok?
Wat ruk so?
Is dit ou Sakkie in sy bakkie?
Of is dit San in die plaasdam?
Wat ruk so?
Is dit Oom Jan wat wil slange vang?
Daar's 'n ding wat ruk
Hy ruk skoon onbeskof
So staan maar terug, pas op
Ek like die beat as hy drop, drop, drop
Drop dit soos 'n Disprin
Drop dit soos 'n Disprin
Al die girls gaan jou wil bad
Met jou vellies soos 'n ou ramkat
Steek uit en moenie, moenie kom hanna-hanna nie
Nee, drop dit soos 'n Disprin
Al die girls gaan jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan
Steek uit en moenie, moenie kom hanna-hanna nie
Nee, drop dit soos 'n Disprin
Wat ruk so?
Is dit Tollie op patrollie?
Of nig Han op die kerkbank?
Wat ruk so?
Is dit Gys in die agterhuis?
Wat ruk so?
Is dit De Waal in die beeskraal?
Of Oom Doep op die voorstoep?
Wat ruk so?
Is dit ou Daan in sy karavaan?
(Check dit uit, check dit uit)
Daar's 'n ding wat ruk
Hy ruk skoon onbeskof
So staan maar terug, pas op
Ek like die beat as hy drop, drop, drop
Drop dit soos 'n Disprin
Drop dit soos 'n Disprin
Drop dit soos 'n Disprin
Al die girls gaan jou wil bad
Met jou vellies soos 'n ou ramkat
Steek uit en moenie, moenie kom hanna-hanna nie
Nee, drop dit soos 'n Disprin
Al die girls gaan jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan
Steek uit en moenie, moenie kom hanna-hanna nie
Nee, drop dit soos 'n Disprin
Wat ruk so?
Wat ruk so?
Wat ruk so?
Wat ruk so?
Drop dit soos 'n Disprin
Al die girls gaan jou wil bad
Met jou vellies soos 'n ou ramkat
Steek uit en moenie, moenie kom hanna-hanna nie
Nee, drop dit soos 'n Disprin
Al die girls gaan jou wil kam
As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan
Steek uit en moenie, moenie kom hanna-hanna nie
Jy drop dit soos 'n Disprin
Jy drop dit soos 'n Disprin
Jy drop dit soos 'n Disprin
Jy drop dit soos 'n Disprin
Jy drop dit soos 'n Disprin
Wat ruk so?
Written by: Dirk van Niekerk, Francois Henning