音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Jay
Jay
声乐
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Murray Lubbe
Murray Lubbe
编程
Analda Breedt
Analda Breedt
声乐
Arnold Coleske
Arnold Coleske
声乐
Francois Olivier
Francois Olivier
声乐
Johan C Venter
Johan C Venter
声乐
Mynette Potgieter
Mynette Potgieter
声乐
Sharon Jacobs
Sharon Jacobs
声乐
作曲和作词
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作曲家
制作和工程
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
制作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

Oh, na, ah-na-na
Na-na-na-na, na-na-na-na
Wat is jou probleem? nee sê maar
Sit nou met ‘n groot dilemma
Al die hout is amper op gebrand, brand, ah
Gryp maar wat jy kan en bring dit
Gooi dit op die vuur en sing dit
Maak die deure toe bly binne
Maak vinning, ah
Want hier maak ons geskiedenis vanaand
Ons drink te veel, ons lag te veel
Ons raas in die middel van die nag te veel
En môre begin ons maar net weer van voor af
Voor af
Ons dink te min, ons doen te veel, hey
Kom ons breek nou sommer al die reëls
Vanaand raak ons nie moeg nie
Want te veel is nie genoeg nie
Oh, na, ah-na-na
Na-na-na-na, na-na-na-na
Na-na-na-na-na, na, na, ah
Sit jou linkervoet na vore
Met dit in ons bloed gebore
Iets wat ons nooit sal verloor nie
Nie, ah
En al word dit donker buite
Oral wasem teen die ruite
Kom ons drink op dom besluite
Hoe lykit, ah
Want hier maak ons geskiedenis vanaand
Ons drink te veel, ons lag te veel
Ons raas in die middel van die nag te veel
En môre begin ons maar net weervan voor af
Voor af
Ons dink te min, ons doen te veel, hey
Kom ons breek nou sommer al die reëls
Vanaand raak ons nie moeg nie
Want te veel is nie genoeg nie
Te veel is nie genoeg nie
Oh, na, ah-na-na
Na-na-na-na, na-na-na-na
Na-na-na-na-na, na, na, ah
Ons drink te veel, ons lag te veel
Ons raas in die middel van die nag te veel
Môre begin ons maar net weervan voor af
Voor af
Ons drink te veel, ons lag te veel
Ons raas in die middel van die nag te veel
En môre begin ons maar net weervan voor af
Voor af
Ons dink te min, ons doen te veel, hey
Kom ons breek nou sommer al die reëls
Vanaand raak ons nie moeg nie
Want te veel is nie genoeg nie
Nee, vanaand raak ons nie moeg nie
Want te veel is nie genoeg nie
Oh, na, ah-na-na
Na-na-na-na, na-na-na-na
Na-na-na-na-na, na, na, ah
Oh, na, ah-na-na
Na-na-na-na, na-na-na-na
Na-na-na-na-na, na, na, ah
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...