音乐视频

Eendag As Ons Groot Is
观看 {artistName} 的 {trackName} 音乐视频

制作

出演艺人
Dewald Wasserfall
Dewald Wasserfall
表演者
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
Denny Lalouette
Denny Lalouette
男低音
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
伴唱
Francois Lessing
Francois Lessing
Programming
作曲和作词
Johan Vorster
Johan Vorster
作曲
制作和工程
Johan Vorster
Johan Vorster
监制
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

Was 'n hart te jonk om op 8 jaar oud. Die woorde te glo uit 'n prinses se mond." Vir jou sal ek lief hê tot die dag van my dood". Dit was waar vir 'n rukkie, maar toe word ons groot. As ek kon kies sou ek dit oor wou hê. Ek sal jou my nooit laat uitoorlê. Jy weet hoe jonger 'n hart, hoe groter die hoop. Jy't verander hoe ek nou deur die lewe loop. Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood. Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop. Dat as ons groot is. Eendag as ons groot is. ... Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel. Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel. Dat as ons groot is. Eendag as ons groot is ... Na alles oud, sal ek jou nooit blameer. Jy was te jonk om woorde te wou keer. Maar ek weet voor my siel daar was oorgenoeg tyd. Om te sê, jammer, jy wil 'n belofte wegsmyt. Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood. Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop. Dat as ons groot is. Eendag as ons groot is. ... Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel. Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel. Dat as ons groot is. Eendag as ons groot is ... Ek verlang na die tye wat lank verby is. Nou's ons groot, ek mis 'n belofte wat lank reeds verby is. Was 'n hart te jonk om op 8 jaar oud. Die woorde glo uit 'n prinses se mond. Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood. Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop. Dat as ons groot is. Eendag as ons groot is. ... Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel. Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel. Dat as ons groot is. Eendag as ons groot is .
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out