精选于
Jo Black 的热门歌曲
类似歌曲
制作
出演艺人
Jo Black
声乐
Murray Lubbe
伴唱
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Denny Lalouette
低音吉他
作曲和作词
Jo Black
作曲
Johan Vorster
作曲
Christoph Kotze
作曲
制作和工程
Johan Vorster
制作人
Murray Lubbe
制作人
歌词
[Verse 1]
Staan op
Jy weet
Jy moet elke oggend hard werk om te kry wat jy wil eet
[Verse 2]
Daar's hoop
Bly net glo
Die genade kom in stukkies, dit val soos reën van bo
[Verse 3]
Staan op
Daar's meer
Daar is meer as een manier om al jou seëninge te meet
[Verse 4]
Bly hoop
Deur die seer
Al val jy oor die klippe, bly die Here in beheer
[Verse 5]
Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan
'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak
Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
Verbreek die helse kettings wat jou elke dag verbind
Jy moet weet jy kan net vorentoe gaan
[Verse 6]
Staan op
Nog 'n keer
Elke lente kort die winter om die bloeisels te waardeer
[Verse 7]
Bly glo
Op jou knieë
Dis die storms wat jou vorm, daar's nog soveel om te leer
[Verse 8]
Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan
'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak
Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
Verbreek die helse kettings wat jou elke dag verbind
Jy moet weet jy kan net vorentoe
[Verse 9]
Al kyk jy op en jy twyfel
En winde in die weste waai
Moet jy weet dit sal verander
Soos die aarde om seisoene draai
[Verse 10]
Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan
'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak
Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
Verbreek die helse kettings wat jou elke dag verbind
[Verse 11]
Dit vat net een klein klippie om 'n reus plat te slaan
'n Klein vlam in die donker om 'n veldbrand te maak
Lig jou hande na die hemel, gooi jou sorge vir die wind
Verbreek die helse kettings wat jou elke dag verbind
Jy moet weet jy kan net vorentoe gaan
Vorentoe gaan
Written by: Christoph Kotze, Jo Black, Johan Vorster