音乐视频

Jo Black Skepe
观看 {artistName} 的 {trackName} 音乐视频

制作

出演艺人
Danny Rautenbach
Danny Rautenbach
吉他
Roan Van As
Roan Van As
伴唱
作曲和作词
Johan Vorster
Johan Vorster
词曲作者
Christoph Kotze
Christoph Kotze
词曲作者
Jo Black
Jo Black
词曲作者
制作和工程
Danny Rautenbach
Danny Rautenbach
制作人

歌词

'N Skip word in n hawe gebou 'N Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou Maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie Die storms en die winde sal waai Hys jou seile hoog, want een of ander tyd moet die tyding draai Laat die kompas van jou siel weer jou hart bepaal Kry jou maste reg, haal die anker uit In die rigting van die suiderkruis Ons is gemaak om uit te gaan Op die golwe van die diepste oseaan Ons vind ons rigting in die sterre en die helder maan Ons is gemaak in hoop se naam Ons is gemaak om uit te gaan Die lewe sal jou gooi en jou rondruk Soms voel dit of jy sink, maar jy moet net jou voete soos Petrus vind En dalk net weer glo soos 'n kind Hou net koers, want soms kom die twyfel Dit gaan meer oor hoe jy opstaan en minder oor hoe jy struikel Moenie vrees as die waters rof raak nie Tel jou skouers op Voel jou hart weer klop Stuur jou skip nou deur die poorte Ons hoop is meer as net leë woorde Jy's in beheer van jou bestemming Hoe jy daar uitkom is jou eie besluit
Writer(s): Johan Vorster, Jo Engelbrecht Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out