歌词

Jou sexy lyf Maak my liggaam opstandig En hoe jy kyk Maak my minder veihandig En wil jy vat, vat, vat aan my hand En le my neer op die stof en sand En kan jy voel voel voel hoe dit brand Ons trek dit reg deur die dag en aand Wys my jou naweek lyfie Jy's in vir n groot partytjie Dit maak nie saak hoe j lyk nie Die ding raak mal, mal, mal, mal, mal tot die dak in val Jy's lip lek lekker En jou bekkie verlei my Is jy wat jy aan het Moenie skaam wees nie praat net Kom fluister sag, sag, sag in my oor En se my die goed wat ek graag wil hoor En druk my vas vas vas teen jou lyf Want dis jou mond wat my goed opvryf Wys my jou naweek lyfie Jy's in vir n groot partytjie Maak nie saak hoe jy lyk nie Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie, lyfie) Jou sexy lyf Maak my liggaam opstandig En hoe jy kyk Maak my minder veihandig Wys my jou naweek lyfie Jy's in vir n groot partytjie Dit maak nie saak hoe jy lyk ni Die ding ruk mal, mal, mal, mal, mal tot die dak inval Wys my jou naweek lyfie Jy's in vir n groot partytjie Dit maak nie saak hoe jy lyk nie Die ding ruk mal, mal, mal, mal,mal tot die dak inval (Naweek lyfie) Wys my jou naweek lyfie (Lyfie, lyfie, lyfie)
Writer(s): Johan Vorster, Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out