音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Reën
Reën
表演者
作曲和作词
Murray Lubbe
Murray Lubbe
作曲
Shan Read
Shan Read
作曲
Richann Brüssow
Richann Brüssow
作曲
René de Klerk
René de Klerk
作曲
制作和工程
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

[Verse 1]
Skryf 'n brief en stuur hom na die platteland
Breek die stilte wat karring aan my binnekant
Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie pad
Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag
[Verse 2]
Ek het my hart verloor
Langs 'n stofpad in die Vrystaat waar die
Vlaktes toor
En van vreemdelinge hoofkarakters maak
Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my?
Jou hart verloor langs 'n stofpad op die Vrystaat vlaktes
[Verse 3]
Oh-oh, oh-oh
Oh-oh, oh-oh
[Verse 4]
Ry tot waar die stad se ligte donker raak
Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak oh
Glo in beter tye glo in beter dae
Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae
[Verse 5]
Ek het my hart verloor
Langs 'n stofpad in die Vrystaat waar die
Vlaktes toor
En van vreemdelinge hoofkarakters maak
Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my?
Jou hart verloor langs 'n stofpad op die Vrystaat vlaktes
[Verse 6]
Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla?
Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra
[Verse 7]
Sal jy jou hart verloor langs 'n stofpad in die Vrystaat?
Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maak
Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my?
Jou hart verloor langs 'n stofpad op die Vrystaat vlaktes
[Verse 8]
Oh-oh, oh-oh
Oh-oh, oh-oh
Oh-oh, oh-oh
Written by: Murray Lubbe, René de Klerk, Richann Brüssow, Shan Read
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...