音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Elandré
Elandré
声乐
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
键盘
Abel Knobel
Abel Knobel
伴唱
Liezel Pieters
Liezel Pieters
伴唱
Sven Blummer
Sven Blummer
吉他
作曲和作词
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人

歌词

[Verse 1]
Kan jy 'n geheim hou?
Ek weet ek kan deel met jou
Jy verdien beter as die skadu's, maar vir nou hou ons dit stil
Daar's soveel wat ek wil sê
Maar ons moet in stilte lê
[Verse 2]
As ek nie by jou is
Mis ek 'n deel van my
Ek kan seker nie als kry wat ek wil hê
Donker of lig, al is ek vêr, ek kom terug
Elke woord gaan oor jou
Hulle twyfel, maar ons hou, ja
[Verse 3]
Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net 'n part
Maar jy het my hart
[Verse 4]
Eerlikwaar
Die tye was swaar
Maar jy is nog hier
Al is ek vuil of versier
Goedkoop of duur
Jy's nog hier
[Verse 5]
Hoe jy dit nog kan fight sal net jy kan weet
Ek wonder of die stilte jou ook opvreet
Jy bou 'n huis al staan al die kamers leeg
Jy wag vir my om daar te wees
[Verse 6]
Donker of lig, al is ek vêr, ek kom terug
Elke woord gaan oor jou
Kyk net waar is ons nou
[Verse 7]
Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net 'n part
Maar jy het my hart
[Verse 8]
Eerlikwaar
Die tye was swaar
Maar jy is nog hier
Al is ek vuil of versier
Goedkoop of duur, ja
Jy's nog hier
[Verse 9]
Eerlikwaar
Ons het die prys betaal
Die verte maak my mal
Almal sien net 'n part
Maar jy het my hart
[Verse 10]
Eerlikwaar (Eerlikwaar)
Die rooi ligte maak my klaar (Eerlikwaar)
Jy kan net bel en ek's daar (Bly net hier)
Ons wag nie vir drome nie (Bly net hier)
Hierdie is jou simfonie
Written by: Elandré Schwartz
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...