音乐视频

精选于

制作

出演艺人
Elandré
Elandré
表演者
作曲和作词
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
作曲
Konstant de la Porte
Konstant de la Porte
作曲
制作和工程
Elandré
Elandré
制作人
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人

歌词

Soms is jy naby, soms ver van my Sulke dae wens ek maar die tyd verby Of kyk ek maar na die foto's wat ek hou Van ons in verre lande en van jou Soms loop ek agter en jy loop voor Jy weet soms soek ek maar net met jou skoor Maar op die ou end gee ons maar oor Teen jou sal ek enige dag verloor Maar ek bly net hier vanaand Ja, ek bly net hier vanaand Hand aan hand Net soos dit behoort, hart teen hart genoot Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel Kyk hoe daag ek op vir jou Kan ons dit net so hou Ek maak die meeste, voel nog nes die eerste keer Ja, hand aan hand, en ek bly net hier vanaand Jy weet net hoe om my op te wek Jy is die naam wat hang hier om my nek Jy't kom lê in my hart se bêreplek Twee foto's in een raam, dis jy en ek Maar ek bly net hier vanaand Ja, ek bly net hier vanaand Hand aan hand Net soos dit behoort, hart teen hart genoot Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel Hand aan hand Net soos dit behoort, hart teen hart genoot Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel Kyk hoe daag ek op vir jou Kan ons dit net so hou Ek maak die meeste, voel nog nes die eerste keer Ja, hand aan hand, en ek bly net hier vanaand
Writer(s): Elandré Schwartz, Konstant De La Porte Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out