制作
出演艺人
Dirk
表演者
Bobby
表演者
作曲和作词
Dirk Van Der Westhuizen
词曲作者
Ferdinand Skead
词曲作者
歌词
Hier's iets hier binne, ek voel dit in my bloed
Is dit omdat ek jong is, ja, jy ken my te goed
Daar's iets wat binne, binne in my brand
Ek wil voluit lewe en dit deel met die land
Ons wil al vergeet van alles
'n Bietjie maak of ons mal is
Kan ons alles agter laat en net die goeie tye in 'n sak in pak
Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê
Nog 'n bietjie langer soos ons altyd sê
Kan ons vir altyd hierdie aand oor hê
Goeie tye soos ons altyd sê
Dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Sê my, voel jy dit, ja, dit voel goed
Dit klop in jou polsslag en dit pomp in jou bloed
Dis iets wat almal, almal graag wil ken
Die gevoel van vryheid, hoe dit voel om te wen
Ons wil al vergeet van alles
'n Bietjie maak of ons mal is
Kan ons alles agter laat en net die goeie tye in 'n sak in pak
Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê
Nog 'n bietjie langer soos wat ek sê
Kan ons vir altyd hierdie aand oor hê
Goeie tye soos ons altyd sê
Dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Kom ons gaan kuier tot die aand gaan lê
Nog 'n bietjie langer soos wat ek sê
Kan ons vir altyd hierdie aand oor hê
Goeie tye soos ek altyd sê
Dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Dis wat ons wil hê
Written by: Dirk Van Der Westhuizen, Ferdinand Skead

