Die Heuwels Fantasties 的热门歌曲
类似歌曲
制作
作曲和作词
Hunter Kennedy
词曲作者
Fred den Hartog
词曲作者
Pierre Greeff
词曲作者
制作和工程
Gavin Lurssen
母带工程师
Fred den Hartog
制作人
Jurgen Von Wechmar
混音工程师
歌词
So ek hoop jy het die tyd van jou lewe gehad
Ek hoop jy't die beste van al jou tyd hier gemaak
Daar's 'n foto in my laai van toe ek 18 was
Net nog 'n rat in die masjien
Been en proteïen
Mekaar vermoor en weer opgestaan
Jy's seker mal as jy dink ware liefde bestaan
Ongeduldig en naïef
Jy's hardkoppig en ek het so lief
Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek
Keer op keer
Ek verwag soveel meer van jou
Maar jy stel my teleur
So as dit nou is hoe ek voel
Voel ek dalk nou wat jy ook voel?
Dit het so reg gevoel
Was verkeerd gewees
Net nog 'n oopboektoets
Waarvoor ek meer moes leer
Jy's nie presies wat ek beplan het nie
Toe nie so slim soos wat ek gedink het nie
Daar is niks om hier te sien nie
Nie tyd om bang te wees nie
Want ons almal bloei dieselfde kleur
Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek
Keer op keer
Ek verwag soveel meer van jou
Maar jy stel my teleur
Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek
Keer op keer
Jy stel my teleur
Jy laat my in die steek
Keer op keer
Ek verwag soveel meer van jou
Maar jy stel my teleur
Writer(s): Pierre Greeff
Lyrics powered by www.musixmatch.com