制作

出演艺人
Biggy
Biggy
说唱
作曲和作词
Hein Bosman
Hein Bosman
作曲
Adrian Entwhistle
Adrian Entwhistle
作曲
制作和工程
Hein Bosman
Hein Bosman
制作人

歌词

Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
So kom ek vertel jou van 'n bra naam, Boet
Met 'n lekker paar vellies en 'n kakie hoed
Fris gebou met 'n brandy boep
Altyd met 'n smile gegroet
Boet het daar op die plaas gebly
Daar vir hom 'n vrou raak gewei
Lekker huisie daar saam gekry
Weg van die stad se raasery
Happy vibes, gebly so lekker
Groot vokken hond wat staan by die hekke
Met 'n paar hoenders en n bloed rooi trekker
‘n Trop skape oor die veld gescatter
Tot die eendag wat hy chat met 'n pel
En die ou hom van die stad vertel
Alles was nog goed en wel
Tot hy 'n bietjie in die stad wou gel
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
So op 'n vrydag is hy reg om te gaan
Lekker paar tekke en n nuwe hemp aan
Fancy cologne en sy hare gekam
Boet het gevoel soos 'n hele ander man
Hy't vir Saartjie gesê hy gaan n bier gaan drink
Maar vir Saartjie het dit bietjie snaaks geklink
Want Boet like braai en sy't gedink
Dis net toe daar waar die kak begin
Met 'n moerse speed gery tot die club
Groot bors met sy pel in gestap
Gestaan by die bar 'n paar shots gevat
Gechat saam girls, bietjie uit gehak
Ontmoet toe daar 'n Engelse poppie
Met blonde hare en kort rooi rokkie
Hy sê vir haar, "I really likes you, bokkie"
Sy sleep toe vir Boet na die badkamer hokkie
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
Sy vry vir Boet toe daar dik stukke
Hy voel haar by die boude en trek haar by die heupe
Hy se vir haar, "I like the taste of your lippe"
Die pop het sy hele lyf laat jitter
Next moment stamp die deur hard oop
Saartjie staan daar met haar oë kak groot
Daar sit Boet met die pop op sy skoot
Shit, Boet was in die middel van 'n stoot
Saartjie gryp toe die pop by haar hare
Dik upset en bars 'n paar are
Boet vokken stress want dis kak vir jare
Dis een moerse scene in die openbare
Shit slaat die fan, Saartjie is nie dom nie
Boet kom agter elke ou is nie sy chom nie
Clubs is n plek waar hy nie weer kom nie
En die Gouestad is nie n plek vir hom nie
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
Boet en Saartjie
Die perfekte paartjie
Tot Boet 'n bietjie party
Nou voel hy niks vir Saartjie
Written by: Adrian Entwhistle, Hein Bosman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...